Wat gee God in Eksodus 20 :9-10 vir ons? Tyd om te werk en tyd om te rus in Hom. Ons moet die sewende dag…
87 search results for "wie is God"
Scriptura gesels oor twee onderwerpe in Perspektief van Augustus 2023: geslagsneutrale huweliks-wetsontwerp en ‘n nuwe kategismus van menslike seksualiteit. Het die christelike kerk nog bestaansreg…
Wat word deur die wet belig? Plaas die wet ‘n ondraaglike las op gelowiges? Waarin lê ons redding werklik? Wat moet die gelowige se verhouding…
Die doop sê dus dat jy ‘n kind van God is, en die Nagmaal sê Hy sorg dat jy sy kind bly. Daarom gebruik ons die Nagmaal totdat Hy kom, maar in besonder omdat Hy weer kom.
Is Bybelse voorbidding dieselfde as “intercession”? Die woord van God roep gelowiges op om te bid tot ons hemelse Vader, en om alleen of in…
Ons kry ‘n troos en ‘n waarskuwing in 1 Korinthiërs 10:13: gelowiges word daagliks versoek en beproef, maar God is getrou. Onthou wie jou Vader…
Hoekom gebeur slegte dinge met mense? Waar kom sonde en dood vandaan? Die mens het teen God gesondig in die tuin van Eden en dit…
“En wat julle in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik mag word. As julle My iets in my…
Can't find what you're looking for? Try refining your search: