Scriptura gesels oor pous Francis se afsterwe en die nuwe pous Leo XIV se verkiesing. Dan word Jean Oosthuizen se artikel, gepubliseer op Ontlaer, oor…
Category: Teregwysing
(Grieks: epanorthōsin). Sommige woordeboeke verklaar hierdie woord as ‘n tipe restourasie-proses. Dit kan dus verwys na korreksies wat aangebring word in iemand se leer en lewe, maar ook verbetering. Iemand se Christelike lewe word gerestoureer, wanneer hy dit wat nie in lyn is met die Skrif nie, weer in lyn daarmee bring. Onder hierdie kategorie sal jy daarom ook lees- en luisterstof rondom die Gereformeerde etiek vind.
Scriptura voer ‘n tweede onderhoud met Ds Dubois du Toit van die NG kerk Suiderhof in Namibië oor die uittrede van NG Namibië uit die Algemene…
Scriptura praat oor beroemdes se skokkende uitlatings oor God, die beroemde musiekster Sean ‘Diddy’ Combs (P Diddy) se arrestasie, en die Republikeine se slinkse benadering…
Christus se lyding was volkome, en die prys vir ons sonde is reeds aan die kruis betaal. Wat sal mensgemaakte paasfees rituele, kruistogte en paasstasies…
Hoe is trots, selfliefde, ydele eer oftewel verwaandheid ‘n teken van diep ongeloof en hoogmoed, of selfs verwand aan narsisme? Wat is die een ding…
Ek kry nogal heelwat vrae oor die doop, selfs vanuit ons eie geledere. Vir baie van ons mag dit dalk standaard teologie wees, maar weens die groeiende teologiese diversiteit van ons tyd en toeganklikheid van inligting op die internet, begin sommiges wonder. Is verbondsdoop Bybels?
Maar hoe sou die Bybel dan wel iemand beskryf wat geestelik besig is om op te groei en volwassenheid te bereik? Hier is vier kenmerke.
Hoe onderskei ons tussen die ware kerk en die valse kerk? Is daar ‘n geldige onderskeid te tref? Waarom is daar ‘n kwessie met die…