Press "Enter" to skip to content

Die Erediens: Gereformeerde aanbidding en liturgie

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Hoe lyk dit as die liggaam van Christus saamkom om in die gereformeerde kerk te aanbid? Wat is gereformeerde liturgie, wat is die orde van hierdie vergadering en wat is die redes vir hierdie soort aanbidding?

02:07 Definisie van liturgie – Hoe moet ons aanbid?
14:30  Liggaam van Christus aanbid saam
16:44  Woord en wet
19:00  Verbondsmatige aanbidding
27:52  Wat en hoe – elemente van gereformeerde liturgie
32:40  Doel van sang – skrifberymings en psalms
34:47  Hoekom lees ons die wet?
49:12  Predikant lei gemeente in aanbidding
51:20  Slotlied, uitstuurseën en amen

Skrifverwysings:
Heb 10:9, Heb 12:29, Op 4 en 5, 1 Kor 14, Ef 4, Neh 8, Op 4:11, Heb 4, Op 7, Ps 124, Kol 3, Ps119, 1 Joh, Eksodus, Rom, Heidelbergse kategismus, Mat 7, Mat 18

Aanbieders: Jaco de Beer en Marnix Boersema

One Comment

  1. Soos hierbo aangedui Soos hierbo aangedui

    Dankie vir hierdie inset oor verbondsaanbidding. Duidelik, eenvoudig en so lekker, warm gereformeerd. Ek het juis inligting benodig oor hierdie einste aangeleentheid om my saak te stel voor ander en ek is na hierdie potgooi toe gelei.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.