Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Vierde Gebod

Wat gee God in Eksodus 20 :9-10 vir ons? Tyd om te werk en tyd om te rus in Hom. Ons moet die sewende dag van die week – die sabbat van ons God – heilig hou. Ons is uitgelei uit slawerny, en hoef dus nie slawe van werk te wees nie. Ons voorspoed hang nie van werk, ondernemings of skool af nie. Dit is God wat ons onderhou, versorg en voed met Sy woord om die christelike lewe te leef in troue gehoorsaamheid.

00:00 Die Tien Gebooie: Die Vierde Gebod
04:00 Wat gebied God in die vierde gebod?
05:00 Begronding van die gebod – werk en rus
10:00 Sabbatsinstelling
14:00 Gedenk, onthou en belei wie die Here is
16:00 Die vervulling van die gebod in Christus
19:00 Heilige dag en erediens
26:35 Werk en rus is beide belangrik
29:00 Hoe rig ons die Sabbatdag in?

Skrifverwysings: HK Sondag 38, Gen 1 en Eks 20, Deut 5:15, Ef 5, Eks 16, Ps 42, Matt 25, Heb 10.

Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Nikolaas Pienaar

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.