Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Evangelie van die Wet

Wat word deur die wet belig? Plaas die wet ‘n ondraaglike las op gelowiges? Waarin lê ons redding werklik? Wat moet die gelowige se verhouding tot die wet wees? In die derde aflewering van die tien gebooie reeks gesels Scriptura oor die evangelie wat ons red, omdat die wet nie kan nie.

00:00 Die Evangelie van die Wet
01:54 Is die wet nog toepaslik vir vandag?
05:35 Waar (of by wie) begin die wet eintlik?
07:19 Het die wet reddingskrag?
13:40 Wat is die kern van die wet?
18:40 Waarom nog die wet in die erediens lees?
24:00 Waarom is Jesus gekruisig?
28:50 Sondag 44 – Waarom laat God die tien gebooie so streng aan ons voorhou?

Skrifverwysings: Gen 17, Op 21:3, Rom 7, Ps 19:13, Joh 15, Joh 14:5, Ps 119, Gal, Heb 1, Gal 3:24, HBK Sondag 5, 6, 44.

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Marnix Boersema

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.