Press "Enter" to skip to content

Perspektief: April 2024 – Konferensies

Wat is die voor- en nadele van teologiese konferensies? Dien dit ‘n goeie doel, of is dit net ‘n gepraat wat die plaaslike gemeente uitsluit? Gereformeerde Sessies 2024 het reeds in April plaasgevind en was grootliks susksesvol met baie goeie basiese Bybelse riglyne en preke. Wat is ‘n meerdere vergadering of sinode vergadering, en wat is die oorspronklike doel daarvan binne ons kerkverband? Die Woord Konferensie vind hierdie jaar plaas van 7-9 Junie 2024, te Gereformeerde kerk Daspoort, en die tema is: Hoe ken ek God? Hoe baat die plaaslike kerk en gereformeerde predikante by hierdie konferensies?

01:00 Konferensies: voor- en nadele
06:00 Plaaslike gemeente moet hoofsaaklik gelowiges toerus
09:35 Gereformeerde Sessies 2024 – Kerkeenheid en Skrifgesag
14:25 Wie kry die eer?
17:26 Wat is ‘n meerdere vergadering / sinode vergadering?
22:00 Wat is die doel van meerdere vergaderings?
24:16 Die Woord Konferensie te Daspoort – Ds Kosie Henning
26:25 Tema 2024: Hoe ken ek God?
29:29 Datum: 7-9 Junie 2024 te Gereformeerde kerk Daspoort met sprekers: Prof Henk Stoker, Ds Kosie Henning, Ds Kobus Rousseau, Ds Erik van Alten, Ds Jaco Lemmer, Ds Christiaan Jooste
32:29 Plaaslike gemeente word betrek

Skrifverwysings: Hand 15, Jes 6

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Ds Kosie Henning van Gereformeerde kerk, Daspoort

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.