Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Augustus 2023

Scriptura gesels oor twee onderwerpe in Perspektief van Augustus 2023: geslagsneutrale huweliks-wetsontwerp en ‘n nuwe kategismus van menslike seksualiteit. Het die christelike kerk nog bestaansreg in terme van die huweliksbevestiging tussen man en vrou? Wat is die sentrale werk van die kerk teenoor die staat? Is die hedendaagse kultuur besig om jou en jou kinders te katkiseer volgens hulle wêreldse oortuigings van menslike seksualiteit, of bestudeer julle die Bybel vir ‘n antwoorde op die lewe wat God behaag? Hoe het God geslag en seksualiteit ontwerp?

00:00 Perspektief: Augustus 2023
01:08 Geslagsneutrale huweliks-wetsontwerp
14:53 Wat kan ons doen?
17:25 Kategismus oor menslike seksualiteit (Christopher J Gordon)
20:20 Wie katkiseer jou kind?
30:50 Hoe kan ons dit gebruik?

Skrifverwysings: Rom 13

Aanbieders: Jaco de Beer en Marnix Boersema


Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.