Press "Enter" to skip to content

Wat sê die Vers? Johannes 14:13-14

“En wat julle in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik mag word.  As julle My iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.” Gaan ons werklik ook wonderwerke doen soos wat Jesus op aarde gedoen het, of dui hierdie teks op die wil van God vir Sy kinders? Wie se wil sal God uitvoer: Syne of myne? Misbruik ons die naam van die Here om ons wil te kry? Hebreërs 4: “Laat ons dan met vrymoedigheid die troon van genade nader, sodat ons ontferming en genade kan ontvang om op die regte tyd gehelp te word.”

00:00 Wat sê die Vers?
03:40 Wat is die konteks?
06:00 Die godheid van Jesus
09:00 Bid ons altyd in die Gees?
15:11 Wat sê die Bybel oor gebed?
17:15 Wat sê die vers NIE?
19:00 Het God Sy soewereiniteit aan ons gedelegeer?
22:27 Wat sê die vers WEL?
24:15 Ons groot hoop en aanmoedinging
30:20 Hoe pas ons dit toe?

Skrifverwysings:
Joh 14:1-14, Ef 6:18, Rom 1, 1 Joh 5:14, Westminster Confession of Faith, Jak, Heb 4:14-16, Ef 1, Fil 4, Gal 5.

Aanbieders: Jaco de Beer en Marnix Boersema

One Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.