Wat is die konteks van Spreuke en hoekom het God dit vir ons gegee? Hoe moet ons dit lees en is die mistiese visioen of…
Category: Weerlegging
(Grieks: elegmon). Hier vind jy apologetiese stof. Dit beteken, enigiets wat dwaalleer, valse profete, valse leringe ens. aanraak, sal onder hierdie kategorie gelys word. Weerlegging verwys na die daadwerklike uitwys en regwys van verkeerde leerstellings en/of sondige leefstyle.
Gaan daar regtig ‘n oorlog op ‘n spesifieke plek naamlik Armageddon plaasvind? Moet ons Openbaring letterlik lees, of is dit liewer beeldspraak van die kerk…
Wat word regtig bedoel met Kolossense 1:15 – “Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping …”? En wat…
In die afgelope week het ’n amptelike brief van die Gereformeerde Kerk Nelspruit aan ’n lid van die gemeente opslae gemaak. Die brief handel oor…
Christene word gruwelik gemartel en vermoor in baie lande rondom ons, omdat hulle Christus as God erken, aanbid en dien. Hul vervolging is skrikwekkend! Maar…
Ek kry nogal heelwat vrae oor die doop, selfs vanuit ons eie geledere. Vir baie van ons mag dit dalk standaard teologie wees, maar weens die groeiende teologiese diversiteit van ons tyd en toeganklikheid van inligting op die internet, begin sommiges wonder. Is verbondsdoop Bybels?
Scriptura bespreek drie onderwerpe in Perspektief van September 2023, naamlik: dieremishandeling en diereverering kry dieselfde status, Christenskap groei in Iran ongeag vervolging, en op Erfenisdag…
Is Bybelse voorbidding dieselfde as “intercession”? Die woord van God roep gelowiges op om te bid tot ons hemelse Vader, en om alleen of in…







