Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Woede

Is daar ‘n onderskeid tussen goeie woede en sondige vorme van woede? Kan woede dan nog goed wees, en hoe lyk die sondige vorme van woede? Is kwaadword ‘n sonde opsig self? Hoe gemaak met hoë frustrasies, baie stres, ‘n tekort aan selfbeheersing en emosionele selfregulasie, en negatiewe gedragspatrone? Is my woede geregverdig in die lig van wie Christus is?

00:00 Pastoraal: Woede
02:45 Kan woede goed wees?
08:40 Sondige vorme van woede
10:35 Probleme wat voorspruit uit woede
14:00 Selfbeheersing en emosionele regulasie
19:20 Wees stadig om kwaad te word
23:30 Magsbeheer en selfsug
24:10 Identifiseer negatiewe patrone
26 25 Praktiese raad – fisies en geestelik

Skrifverwysings:
Ef 4, Spr 6:16-19, Num 20, 1 Kon 2:4, Ps 42, 2 Kor 10:5

Aanbieders:
Marnix Boersema, Nikolaas Pienaar

One Comment

  1. Nellie Nellie

    Goeie dag
    Dankie vir die raad. Ek het n probleem dat ek kwaad word maar in plaas van uitbars teenoor die persoon raak ek stil en ignoreer die persoon. As iets nie na sy sin loop nie is almal narsiste en verkeerd. Ek ly dan in angs en sukkel om dit te laat gaan. Ek is net kwaad tot my hartklop normaal is maar vermy die persoon. Kan julle my raad gee. Ek bid dan ook en vra verskoning maar more gebeur dit weer.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.