Press "Enter" to skip to content

Wat sê die vers? 1 Korinthiërs 10:13

Ons kry ‘n troos en ‘n waarskuwing in 1 Korinthiërs 10:13: gelowiges word daagliks versoek en beproef, maar God is getrou. Onthou wie jou Vader is. Onthou jou wedergeboorte en weet verseker dat jy in die genadige heiligmaking van God lewe. Laat jou deur die Heilige Gees lei, en neem die stryd op. Beoefen die geregtigheid, hardloop weg van die versoeking af en vind jou vreugde in die Here.

00:00 Wat sê die vers? 1 Korinthiërs 10:13
03:00 Wat is versoeking?
06:20 Verskil tussen beproewing en versoeking
08:10 Konteks van teks
10:30 Wat se die vers?
14:30 Vlug voor die afgodediens?
16:10 Wat word bedoel met “menslike”?
23:30 Hoe pas ons die vers toe?
30:00 Glo die beloftes van God

Skrifverwysings:
1 Kor 10:13, 14, Jak 1, Fil 4, Rom 5 & 6, Gal 5, 1 Kor 10:31, Num 13

Aanbieders:
Jonker Venter, Nikolaas Pienaar, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.