Scriptura
Subscribe
Sign in
Home
Wie & wat is Scriptura?
Latest
Top
Discussions
Judas - Judas 22-25 - Red hulle uit die vuur
Gelowiges in die kerk word soms mislei, en sukkel om tussen waarheid en leuen te onderskei.
Sep 1
•
Scriptura
,
Jonker Venter
,
Jaco de Beer
, and
Gerrie van Rhyn
1
August 2026
Judas - Judas 1:17-21 - Die maskers kom af
Wie is die spotters, die skeurmakers en die vleeslikes, en hoe tree hulle op?
Aug 25
•
Scriptura
,
Marnix Boersema
, and
Jaco de Beer
1
Judas - Judas 1:8-16 - Die Dromers
Hierdie gedeelte gee vir ons ‘n agtergrond oor die dwaalleerraars en die oordeel wat op hulle wag, asook ‘n waarskuwing aan die gemeentes en die kerk.
Aug 18
•
Scriptura
,
Gerrie van Rhyn
, and
Jaco de Beer
1
Perspektief - Julie 2026
In hierdie maandelikse Perspektief-episode van Scriptura bespreek ons drie oënskynlik uiteenlopende nuusgebeure: ‘n advokaat se advertensie vir ‘n…
Aug 11
•
Jaco de Beer
,
Jonker Venter
, and
Scriptura
1
Luisteraarsvraag: Lewende testamente en mediese bystand by terminaal siek mense
Wat gebeur met ons op daardie oomblik wanneer ons nie meer vir onsself kan besluit oor mediese sorg nie?
Aug 4
•
Scriptura
,
Nikolaas Pienaar
,
Marnix Boersema
, and
Jaco de Beer
2
1
July 2026
GKSA sinode besluit oor vroue in die amp
Sedert 1985 praat die GKSA sinode oor vrou in die amp.
Jul 28
•
Scriptura
,
Gerrie van Rhyn
, and
Jan-Louis Lee
5
Judas - Judas 1:5-7 Wolwe wat insluip
In hierdie gedeelte waarsku Judas, die broer van Jesus, die gemeente van ernstig teen die valse leer van vleeslike sonde.
Jul 21
•
Scriptura
,
Jan-Louis Lee
, and
Gerrie van Rhyn
Judas - Judas 1: 1-4 Stry vir die geloof
Wat presies is die stryd waarin elke gelowige hom of haarself daagliks bevind?
Jul 14
•
Scriptura
,
Jaco de Beer
, and
Gerrie van Rhyn
3
Perspektief - Junie 2026
Wanprestasie van die vorige Minister van Landbou, John Steenhuisen, (huidige Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging), het uitgetree uit die…
Jul 7
•
Scriptura
,
Marnix Boersema
, and
Nikolaas Pienaar
3
1
1
June 2026
Judas - Inleiding tot die boek Judas
Die kort boek van Judas, die nederige dienskneg van Jesus Christus, werp lig op die lewe van ‘n gelowige na Christus se opstanding.
Jun 30
•
Scriptura
,
Jaco de Beer
,
Nikolaas Pienaar
, and
Gerrie van Rhyn
3
Goeie werke - Gered van iets tot iets
Is die kind van God se goeie werke vrug van redding, of oorsaak van redding?
Jun 23
•
Scriptura
,
Marnix Boersema
, and
Jaco de Beer
2
2
Apologetiek - Alledaagse Apologetiek
Scriptura gesels oor praktiese voorbeelde waarin ons alledaagse gesprekke apologeties kan benader.
Jun 16
•
Scriptura
,
Jonker Venter
, and
Gerrie van Rhyn
2
1
This site requires JavaScript to run correctly. Please
turn on JavaScript
or unblock scripts