Wie is Habakuk, wat beteken sy naam, wat is die konteks van die boek, en wat is die skrifgedeeltes wat daarin aangehaal word? Die boek Habakuk bevat ’n profetiese gebedsgesprek tussen die profeet en God waarin geloofsvertroue te midde van onreg en lyding sentraal staan. Habakuk tree op in ’n tyd van morele verval in Juda, en hy worstel met God oor die onreg wat plaasvind. Maar in God se soewereine voorsienigheid, gebruik Hy Babilon as tugroede, sy heilige oordeel oor alle sonde, en regverdiging deur die geloof alleen. Die boek beweeg van Habakuk se vrae en klagtes, na God se roeping tot geloofsgeduld en oordeel oor Babilon, en eindig in ’n lied van onwrikbare vreugde en vertroue in God ten spyte van swaarkry.
Minuutmerkers:
01:55 Habakuk - Inleiding
05:00 Wat beteken die naam Habakuk?
08:00 Unieke dialoog en relevansie
11:45 Wat was die konteks en agtergrond?
12:18 Waaroor kla Habakuk eintlik?
16:50 Tydperk van gebeure
25:25 Hoe kan God, wie goed is, die kwaad toelaat en gebruik
36:16 Wat sien en leer ons?
43:00 Wag op die Here
Skrifverwysings:
Jeremia, Rom 8, Gen 3, Rom 11, Rom 1:16-17, Ef 2:8, Gal 2:16




