Wat is jou werk vir jou werd? Is jou werk die middelpunt of die rede vir jou bestaan, of is dit iets waarmee jy God…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Scriptura gesels oor twee nuusgebeure wat tydens April 2023 plaasgevind het. Die kruistog gehou op Goeie Vrydag in Vredefort – kan ons vir God iets…
Moet christene die TV reeks, The Chosen, waarin Jesus afgebeeld word, kyk? Mag ons enige afbeeldings van God of Jesus maak, aanbid of navolg? Waaroor…
Drie misverstande is onder bespreking oor Romeine 8:28. Sal alles altyd goed gaan met die kinders van God? Sal dit progressief beter en beter gaan…
Scriptura bespreek drie sake vanuit ‘n bybelse hoek ten einde ‘n christelike perspektief daarop te gee wat in drie verskillende dele van God se wêreld…
Daar is nie ʼn leerstuk wat ons meer gereeld en dieper aanraak as dit wat die Bybel ons leer oor die voorsienigheid van God nie.…
1 Korinthiërs 4:20 ” …. want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag.” Wat bedoel Paulus met hierdie vers? Daar…
Die konteks van Psalm 37 wys dat ons nie moet fokus op en bekommer oor boosheid en kwaaddoeners nie, maar liewer ons fokus en vertroue…







