Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: The Chosen en afbeeldings van God

Moet christene die TV reeks, The Chosen, waarin Jesus afgebeeld word, kyk? Mag ons enige afbeeldings van God of Jesus maak, aanbid of navolg? Waaroor gaan die tweede gebod, en wat leer die gereformeerde belydenisskrifte ons oor afgodery en afbeeldings van God? Het God mense of mensgemaakte afbeeldings nodig om Homself te openbaar? Die Seun is die beeld van God volgens Kolossense 1:15, en God wil Sy kinders deur die lewendige verkondiging van Sy woord onderrig.

00:00 Luisteraarsvraag: The Chosen en afbeeldings van God
01:29 Moet christene The Chosen, waarin Jesus afgebeeld word, kyk?
03:54 Tweede gebod: Ons mag God op geen enkele manier afbeeld nie
06:50 Heidelbergse Kategismus Sondag 35 stel grense aan ons kuns
11:40 Deur watter medium wil God Homself bekend maak?
15:10 Onderskat ons die werk van die Heilige Gees?
18:20 Afbeeldings vorm valse persepsies van God
20:25 Wat is jou idee van wie Jesus is?
21:15 Verantwoordelikheid op predikers om die waarheid te verkondig

Skrifverwysings:
Heidelbergse Kategismus Sondag 35, Eks 32, Joh 4, Kol 1:15, Rom 10, 1 Kor 1:18-20, Heidelbergse Kategimus Vr 98, Op 1, Joh 4:23-24, Jes 53.

Aanbieders: Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn

One Comment

  1. Ernst Ernst

    Die persoon wat Jesus speel het n konotasie hy is n dwelim slaaf hy stem vir ltbgrq ek verwys na ithinkbiblicaly op YouTube wat kom bespreek

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.