Press "Enter" to skip to content

Wat sê die vers? Psalm 37:4

Die konteks van Psalm 37 wys dat ons nie moet fokus op en bekommer oor boosheid en kwaaddoeners nie, maar liewer ons fokus en vertroue op die Here moet plaas, want Hy sorg vir ons. Die hoof boodskap van Psalm 37:4 is nie eintlik die begeertes van jou eie misleidende hart nie, maar liewer dat God jou fokus moet wees, en dat jy jou in Hom moet verlustig in hierdie lewe. Wat is die geestelike vrug wat gebore word uit onreg en moeilike omstandighede? Gemeenskap en verbondenheid met God, ons Vader, is die ryke herstel wat ons geniet as ons Hom bo alles in ons lewe aanbid. God maak Sy begeertes joune.

00:00 Wat sê die vers?
00:52 Psalm 37:4 en konteks
05:30 Wat is die voorwaarde?
07:30 Wat moet jy NIE doen nie?
09:20 Wat is die vrug van slegte omstandighede?
11:58 Verlustig – wat is dit nie?
14:00 Hoe verlustig jy jou in die Here?
21:35 Wat van die hart?
24:00 Misbruik van teks
26:00 “Goeie” dade vir ons eie gewin?
31:30 Laat die wraak aan God oor

Skrifverwysings:
Ps 37, Ps 73, Kol 2, Heb 11:5-6, Ps 121, Westminster shorter catechism, Matt 5, Gen 5, Judas 1:14-15, Op 12, Ps 19:15.

Aanbieders:
Nickolaas Pienaar, Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.