Press "Enter" to skip to content

Perspektief: April 2023

Scriptura gesels oor twee nuusgebeure wat tydens April 2023 plaasgevind het. Die kruistog gehou op Goeie Vrydag in Vredefort – kan ons vir God iets teruggee as bewys dat ons Sy genade dankbaar is, of is Christus en die lewendige verkondiging van die evangelie genoeg vir die kerk? En die NG Kerk Vrystaat bly vir eers deel van hul Algemene Sinode, en wil werklik nog in gesprek gaan oor die bestaan van die bose, en die ontmitologisering van Genesis 1 tot 3.

00:00 Perspektief: April 2023
03:07 Vredefort kruistog op Goeie Vrydag
19:25 NG Kerk Vrystaat hou spesiale sinode

Skrifverwysings:
Rom 8, HBK Sondag 35 oor tweede gebod (boeke van die leke), Kol 1:24, Rom 10:17, Hand 20, Op 2, Ef 2, Gal 1:3

Aanbieders:
Marnix Boersema, Jonker Venter, Nikolaas Pienaar, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.