Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Maart 2023

Scriptura bespreek drie sake vanuit ‘n bybelse hoek ten einde ‘n christelike perspektief daarop te gee wat in drie verskillende dele van God se wêreld plaasgevind het in die laaste maand: die Saddleback kerk van California is onthef van lidmaatskap by die Southern Baptist Convention vanweë hul ongehoorsaamheid aan die bybelse leerstellings oor vroue in die amp van predikant; die leier van die EFF politieke party, meneer Julius Malema, het godslasterlike uitsprake gemaak en die burgers van Suid-Afrika gedreig indien enige iemand hom sou teengaan tydens sy “nasionale stilstand” optog van 20 Maart 2023, en dan het Uganda se president, meneer Yoweri Museveni, streng wetgewing ingestel teen die LGBTQ gemeenskap en beweging.

00:26 Perspektief: Maart 2023
01:58 Saddleback onthef van lidmaatskap by SBC
14:46 Uganda se streng wetgewing teen LGBTQ
25;52 Nasionale stilstand van EFF

Skrifverwysings:
1 Kor 5,6,13, Hand 12, Ps 2, Hab 3:14

Aanbieders:
Jaco de Beer, Jan-Louis Lee

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.