“En wat julle in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik mag word. As julle My iets in my…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Die Algemene Sinode van die GKSA is baie belangrik, omdat dit ‘n bybelse beginsel en instelling is wat Paulus reeds in Handelinge 15 begin het.…
Wat sê 2 Kronieke 7: 14 werklik? “… en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid, en my teenwoordigheid opsoek…
Wat beteken die woord Amen? Wat is die doel daarvan in ons gebede en waar kom dit vandaan? Kan ek Amen sê as ek nie…
Hoe sluit ons die Onse Vader gebed af? “Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid, tot in ewigheid.” Aan God…
Gelowiges is daagliks in ‘n geestelike stryd gewikkel teen bose magte in die lug, teen die wêreld en teen die vlees. Hoe kan ons staande…
In Perspektief vandag is drie onderwerpe op die tafel, naamlik: die onderwysdepartement wil ‘n “veilige” ruimte skep vir die LGBTQ+ leerders in publieke skole, diversiteitsopleiding…
Wat is vergifnis? Hoekom het ons God se vergifnis daagliks nodig? Is christene dan nie reeds vergewe vir hul oortredinge nie? Sonde kan slegs vergewe…