Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Sesde Gebod

“Jy mag nie moord pleeg nie”, is die woorde van die sesde gebod. Wie gee lewe, en wie bepaal die waarde van die menslike lewe? Wanneer mag daar dood gemaak word volgens die Skrif? In watter kategorie val aborsie, selfverdediging en die doodstraf? Tot watter mate moet ons lewe beskerm en die goeie van ons naaste soek? Is die dood die grootste ellende wat jou kan tref?

00:00 Die Sesde Gebod
01:45 Wat is die basis vir die gebod?
04:55 Hoekom “moord pleeg” en nie “doodmaak” nie?
07:35 Wat van ons eie lewe?
12:42 Moet ons ten alles koste die goeie van ons naaste soek?
17:10 Is die dood die grootste ellende wat jou kan tref?

Skrifverwysings:
Eks 20, HK Sondag 40, Rom 13, Joh 11, Fil 1.

Verwante episodes:
https://www.scriptura.co.za/2020/08/perspekief-augustus-2020/
https://www.scriptura.co.za/2019/10/perspektief-september-2019/
https://www.scriptura.co.za/2023/06/pastoraal-selfmoord/

Aanbieders:
Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.