Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Tiende Gebod

Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie. Wat is die hart se gesindheid? Wat beteken die woord begeer? Waaroor gaan vleeslike begeertes, en hoe stry ons daarteen?

00:00 Die Tien Gebooie: Tiende Gebod
02:07 Wat is die hart se gesindheid?
04:05 Wat beteken die woord begeer?
08:18 Vleeslike begeertes, versoekings en beproewings
14:00 Drie soorte begeertes
22:04 Wat is dan goeie begeertes?
25:06 Hoe stry ons teen begeertes?
29:50 Wat is die antwoord teen sondige begeertes?

Skrifverwysings:
Eks 20:1-17, 1 Kon 21, Gen 3:16, 1 Joh 2:16, Gen 4, Matt 4, Sondag 44 – Vr en Ant: 113, Jak 1:1-18, Luk 22:15, 1 Thes 2:17, Gal 5, Fil 3:1-11, Ps 37:4, Rom 6.

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.