Filippense 4 het niks met ons fisiese vermoë te doen nie, maar wys eintlik na die nabyheid en teenwoordigheid van God in al ons omstandighede.…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
In hierdie week se versameling van alles en nog wat: Het jy sekerheid oor jou verlossing? Ontsnap die “vriendelikheidskulte” Niks keer God om Sy Kerk…
Wat het Jeremia 29:11 werklik vir Israel beteken in daardie tyd en in hulle konteks en situasie? Die teks kan nie op sy eie gelees…
Gereformeerdes en sending Buig ons voor die groot nuwe Goue Beeld? Kan ‘n Christen glo in Evolusie? Gereformeerdes en sending “Being missional is integral to…
In ons Luisteraarsvrae episode gesels Scriptura oor vergifnis en versoening na aanleiding van die vraag: Is dit moontlik om iemand te vergewe, sonder om te…
In hierdie week se versameling: Hoe kan ons voorberei vir die “Metaverse”? Hoe om te veg Verskeidenheid afrikaanse artikels oor die Reformasie Hoe kan ons…
In hierdie perspektief episode gesels Scriptura oor drie baie belangrike nuusgebeure van die afgelope maand. Die transgender debakel wat om Heinz Wincler se kop woed,…
In hierdie week se versameling van alles en nog wat: Advies aan vervolgde Christene in tye van polisie-ondervragings Vyf redes waarom ons soms nie bid…