Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Sewende Gebod

Waarom is die huwelik heilig, en hoekom is egbreuk sonde? Hoekom moet ons God met ons liggame dien? Wat is die regte uitleef van ons seksualiteit? Hoe kan gelowiges hulself beskerm teen onkuisheid? Hoe moet ongetroudes hieroor handel en dink? Vlug weg van onsedelikheid, want jou liggaam is die tempel van God. Jy is duur gekoop.

00:00 Die Tien Gebooie: Die Sewende Gebod
03:22 Verklaring van HK Sondag 40
05:33 Wat beteken die gebod?
13:38 Hoekom moet ons God met met liggam en siel dien?
21:36 Wat is die regte uitleef van ons seksualiteit?
28:20 Hoe kan gelowiges hulself beskerm teen onkuisheid?
34:02 Wat van die ongetroudes?
34:16 Kleredrag en losbandigheid
36:30 Dank die Here vir die stryd en genade

Skrifverwysings:
Eks 20:6, Matt 5, HK Sondag 40: Vr 108-109, 1 Kor 6:12-20, Rom 12, Hooglied, Spr 6 en 7, Heb 13:4, Spr 5:18-19, 1 Tim 2:9, Lev 18:28, HK Sondag 10.

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Nickolaas Pienaar

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.