Press "Enter" to skip to content

Perspektief: November 2023

Scriptura werp Bybelse lig op die nuwe regulasies vir landbou-uitvoere vir blanke boere, die voorgestelde Bela wetsontwerp vir onderwys en skole, en Nederland se regse politieke party wat hul kultuur verdedig en stry teen massa immigrasie. Mag enige wet, taal of kultuur in die pad van die evangelie staan? Hoe kan ons die staat verantwoordelik hou vir goeie regering, ekonomiese bestuur, vryheid van geloof en ons goddelike mandaat vir die opvoeding van ons kinders?

00:00 Perspektief: November 2023
01:24 Drie temas
02:10 Nuwe regulasies vir landbou-uitvoere
11:38 Bela wetsontwerp vir onderwys en skole
23:50 Nederlandse regse party oorwin vir eie kultuur en teen massa immigrasie

Aanbieders: Jonker Venter en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.