Ons hoop is in Christus en in hierdie episode kyk Scriptura na die teenwoordigheid van die Here. Die Here is vir ons ‘n wegkruipplek, die…
Scriptura
Hoe moet ons maak, as die fondamente van die samelewing onder ons verkrummel? Hier is drie gedagtes om die vraag te beantwoord.
So, wie se Bybel is die regte Bybel? Die Bybel sonder die apokriewe boeke, of die Bybel mét die apokriewe boeke? Of dalk die Bybel met méér apokriewe boeke?
Die wêreld poog alewig om die waarheid te verdoesel, deur woorde en definisies te verander. Sonde en veral seksuele sonde, word anders omskryf.
Charles Spurgeon het die volgende oor die soewereiniteit van God gesê:“There is no attribute more comforting to His children than that of God’s sovereignty. Under…
Scriptura bespreek drie nuusgebeure wat skerp reaksie uitgelok het die afgelope maand vanuit ‘n christelike perspektief: ‘n blanke student wat op ‘n swart student se…
“Hy sal al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie….” bevestig Openbaring 21:4 wat Paulus vir ons sê…
Ons het ‘n lewende hoop, want ons is saam met Christus opgewek. Ons het ‘n erfenis wat nie vergaan nie, en ons word bewaar. En…