Press "Enter" to skip to content

Gebed: Laat U koninkryk kom

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

God is ons groot Koning. Hy regeer soewerein as Koning van alle ewigheid af, en sal tot in ewigheid regeer. Waarom bid ons dan in die tweede bede van die Onse Vader, “Laat U koninkryk kom”? Hoekom het Jesus self gesê: “… die koninkryk van God is binne in julle”? Hy het vanuit die hemelse koninkryk na die aarde gekom tot by ons, sodat die hart van die gelowige kan deel wees van die koninkryk van God tot in die volkomenheid van Sy reik; die ewige koninkryk.

00:00 Laat U koninkryk kom
03:22 Wie regeer as koning oor watter koninkryk?
06:35 Wat is jou begrip van God se soewereiniteit?
11:15 Wat behels God se koninkryk?
14:36 Hoekom vra ons “Laat U koninkryk kom” as God reeds soewerein regeer?
16:30 Waar begin God se koninkryk?
20:55 Bewaar U kerk en laat U koninkryk groei
22:19 Lyn tussen kerk en koninkryk
25:40 Wandel in die wil van die Here
28:28 Verantwoordelikheid om die Woord van God te verkondig

Skrifverwysings:
Mat 6:9-13, HBK Sondag 48, Mat 6:33, Fil 2:9-11, Fil 3, Ps 2, Ps 145, Jes 46, 1 Pet 5:6, Hand 17, Ef 4, NGB artikel 36, Luk 17:21

Aanbieders: Jonker Venter, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.