Press "Enter" to skip to content

Gebed: Gee ons vandag ons daaglikse brood

In die vierde bede van die Onse Vader vra ons God om te voorsien in ons daaglikse brood, en erken daarmee dat God die soewereine gewer en die versorger van alles is.  God is immers die enigste bron van alles wat goed is.  Sonder God kan niks lewe nie.  Ons word hierin opgeroep om op Hom te vertrou vir alle gawes, en Hy ag Sy kinders veel belangriker as die res van Sy skepping. Ons is verlos van ons aardse bestaan tot ‘n lewe in afhanklikheid van ons Vader.

00:00    Vierde bede:  Gee ons vandag ons daaglikse brood
04:50    Wie is die gewer van alle goeie dinge?
11:30    Wat erken die vierde bede?
15:20    Wat is die nommer een prioriteit?
18:33    Hoe moet ons sorg vir die toekoms?
22:40    Kan ons met vrymoedigheid tot God nader?
27:00    Misbruik ons God?
29:25    Ons benodig wysheid om op God te vertrou

Skrifverwysings:

HBK Sondag 50 Vr & Ant 125, Matt 6:19-35, Joh 16:24, Fil 4, 2 Kron 20, Ps 127, Gal 5, Heb 4:14-16, Heb 10

Aanbieders:  Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.