Press "Enter" to skip to content

Perspektief: November 2022

In Perspektief vandag is drie onderwerpe op die tafel, naamlik: die onderwysdepartement wil ‘n “veilige” ruimte skep vir die LGBTQ+ leerders in publieke skole, diversiteitsopleiding by Hoërskool Vishoek het sterk teenkanting gekry as gevolg van rassisme en godslastering, en buitelandse pastore en predikante gaan nie meer werkspermitte verkry om in Suid-Afrika te werk nie.

00:00 Perspektief: November 2022
01:29 Onderwysdepartement se beleidsdokument oor veilige ruimtes vir LGBTQ+ leerders lek uit
15:20 Diversiteitsopleiding indoktrineer leerders by Hoërskool Vishoek
28:08 Buitelandse pastore en predikante gaan werkspermitte geweier word

Skrifverwysings:
Openbaring

Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee, Jaco de Beer, Jonker Venter

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.