Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvrae: Nagmaal en vroue predikante

Scriptura antwoord vandag weer twee baie belangrike luisteraarsvrae vanuit die Skrif. Is die nagmaal as ‘n gawe wat God vir Sy kerk gegee het, oop vir almal of slegs vir diegene wat in ‘n regte verhouding met God staan, om te verseker dat mense dit nie onverantwoordelik misbruik en ‘n oordeel oor hulself bring nie? Mag vroue in die amp van voorganger of predikant dien? Hoe moet vroue van ander kerke in daardie amp benader en behandel word? As ware gelowiges moet ons getuig van die verlossing in Jesus Christus, en die woord van God as enigste waarheid en gesag deel met alle mense om ons.

00:00   Luisteraarsvrae: Nagmaal en vroue predikante
04:00   Wat sê die Skrif van die nagmaal
14:00   Verantwoordelikheid en verbondsgemeenskap
18:25   Hoe gemaak met vroue predikante?
19:20   Wat sê die Skrif oor vroue in die amp?
25:50   Verhoudings met ander gelowiges uit ander denominasies

Skrifverwysings:
1 Kor 11:17-34, Heb 13:17, Hand 20:17, Artikel 38, nagmaalsformulier, 1 Kor 14:34, 1 Kor 9

Verwante skakels:
https://www.scriptura.co.za/?s=sakramente
https://www.scriptura.co.za/2021/05/ampte-die-amp-van-predikant/

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer, Jonker Venter

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.