Press "Enter" to skip to content

Perspektief:  Oktober 2022

Die drie sake wat vandag bespreek word, lig die eiewillige godsdiens en die immorele lewenstyl van ons tyd skerp uit. Dit is Bethel musiekgroep, Zandre Strydom en die christ in me kultus, en die LGBTQ beweging. Hul slinksheid en boosheid word ontbloot in hul selfverafgoding, asook die verwerping en verdraaiing van die Bybel. Dit is ernstige klagtes en mense moet bewus wees van die misleidende invloed wat die teologie van hierdie groepe op die samelewing en op ons kinders het om gevolglik die valse godsdiens waarmee hulle ons probeer vang, te verwerp.

00:22   Perspektief:  Oktober 2022
04:00   Bethel musiek
14:33   Zandre Strydom en die christ in me beweging
22:15   LBGTQ reënboogstrepe op Groenpunt se paaie geverf

Skrifverwysings: Rom 1:26-27, Ef 2, Tit 2

Aanbieders:  Jonker Venter, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.