Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Sondebelydenis en Vergifnis

Hoekom bely ons sonde? Word net sonde wat bely word vergewe? Hang ons redding van sondebelydenis af? Wat van onwetende sonde? Het Christus dan nie die volle prys betaal nie? Besef ons wat sonde werklik is? Is daar ‘n onderskeid tussen wedergeboorte en daaglikse bekering van sonde? Wat het sondebelydenis met aanbidding te doen? Wat as die ander persoon nie wil vergewe nie? Weet ons self waarvan ons vergewe is, en kan ons dit ooit verdien? Christus se vergifnis maak ons vry.

00:00 Pastoraal: Sondebelydenis en Vergifnis
01:23 Twee aspekte: Bely voor God en bely teenoor mekaar
02:27 Word net sonde wat bely word vergewe?
06:00 Waarom bely ons ons sonde?
10:25 Sondebelydenis is aanbidding
14:05 Wat as die ander persoon nie wil vergewe nie?
18:08 Kan ons sonde net ignoreer?
22:40 Christus se vergifnis maak ons vry
24:30 Praktiese raad
26:20 Geregtigheid moet steeds seëvier

Skrifverwysings:
Heb 10:10, Rom 6, Heb 9, 1 Joh 1:8-10, 1 Tim 1:15, Kol 3:13, Matt 6:12,14-15, Luk 17, 1 Pet 2:22

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.