Press "Enter" to skip to content

Hemelvaart

Watter nut en getuienis het die hemelvaart van Christus vir ons? Wie is ons voorspraak by die Vader? Wie was die volmaakte, eenmalige offer en die eens en vir altyd offer? Wie regeer nou, of is Jesus se werk nou verby? Het Jesus al die Ou Testamentiese beloftes vervul? Hoe werklik is die waarborg en die teenwoordigheid van die Heilige Gees in jou lewe? Watter impak het die wete dat jy deel is van die bruid van Christus op jou lewe, en hoe impakteer dit die kerk? Leef ons vanuit die evangelie, of leef ons net vir hierdie lewe?

00:00 Hemelvaart
02:35 Punte van belang
03:50 Voorspraak by die Vader
10:05 Waarborg van die ewige lewe by God
15:25 Verantwoordelikheid met ons liggame
20:30 Strewe na die hemelse dinge
23:50 Besef ons wat op Pinkster gebeur het?
28:30 Wie regeer?

Skrifverwysings:
Kol 3:1-4, Sondag 18 van HGB, Geloofsbeleidenis, Heb 12:24, 1 Kor 15, Ef 1:13-14, Joh 16, Hand 1:8, Kol 1 en 2, Joel, Gal 5.

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.