Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Psigopatie

Wat is ‘n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of ‘n siekte? Hoe kan ons bybels sin maak van hierdie super manipulerende gedrag van psigopate is, of gediagnoseer is met persoonlikheidsversteurings? Kan psigopate ook verantwoordelikheid vir hulle sonde neem? Kan ‘n psigopaat gered word? Word sonde as mediese siektes geklassifiseer en gediagnoseer, of moedig ons mense aan om verantwoordelikheid vir hul sonde te vat? Paulus sê, “…. as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepping.”

01:45 Wie is Dr Louisa Stoker?
03:30 Wat is ‘n psigopaat, en verskil dit van ‘n sosiopaat?
13:00 Is psigopatie boosheid of siekte?
15:50 Verantwoordelik vir sonde
21:00 Is diagnose akkuraat en regverdig?
24:20 Kan ‘n psigopaat gered word?
27:20 Hoe beraad mens ‘n psigopaat en die slagoffers?
35:12 Leraars en beraders moet hande vat
36:20 Die hoop van die evangelie

Skrifverwysings:
1 Tim 4:1-2, Tit 1:15-16, Rom 3:11-18, Gal 5, Ef 2:3, Spr 6:16, 2 Kor 5:17, Sondag 33 HBK, 2 Kor 5:17

Aanbieders: Jaco de Beer, Jan-Louis Lee

Gasspreker: Louisa Stoker (PhD Pastorale Berading, BSc Honeurs Sielkunde, BTh. Teologie, BA Opvoeding) : https://confident2thrive.com/dr-louisa/

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.