Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Werke van die bose

Na aanleiding van ‘n luisteraar se vraag: Wat is die werking van die bose, en is demoonbesetting die rede vir siektes? Sien ons vandag nog werke van die bose en demoonbesetting? Kan ons mooi onderskei tussen fisiese siekte en bose werke? Kan demone mense siek maak, of is mense eintlik bygelowig? Kry gelowiges bose aanvegtinge, en kan christene deur demone beset word? Wat is die fout met sogenaamde bevrydingsbedienings, en hoe is dit laster teen God? Hoe beraad ons dus mense oor die bose, bose aanvegtinge en demoonbesetenheid indien hulle dit ervaar of daaroor twyfel, veral in tye van siekte, ongeluk en dood? Fokus liewer op die heerskappy van die waaragtige God en Sy oorwinning van die bose aan die kruis.

00:00 Pastoraal: werke van die bose en demoonbesetting
03:38 Sien ons nog demoniese werking?
07:00 Die sondeval en die satan
09:03 Kan die demone mense siek maak?
12:55 Hoe lyk demoonbesetenheid?
17:42 Bose aanvegtinge
21:45 Hoe beraad ons mense oor die bose?
27:00 Praktiese raad: bid, lees, gaan kerk toe
30:30 Gebed vir diegene wat onder aanvegting is

Skrifverwysings:
1 Pet 5:8, Rom 8;38-39, Job 1 en 2, 1 Kor 12:3, 1 Joh 4:4, HBK Sondag 1, Kol 1 en 2, Ef 6, Judas 1:31-39.

Aanbieders:
Jaco de Beer en Nikolaas Pienaar

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.