Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Maart 2024 – kruistogte en paasstasies

Christus se lyding was volkome, en die prys vir ons sonde is reeds aan die kruis betaal. Wat sal mensgemaakte paasfees rituele, kruistogte en paasstasies van die wonderlike evangelie boodskap steel, of probeer byvoeg? Jesus het reeds aan die kruis gesê, “Dit is volbring”. Kolossense 2:6-14: “Pasop dat niemand julle meevoer deur ‘n filosofie en leë bedrieëry, wat gegrond is op menslike tradisie en teorieë oor die kosmiese elemente, en nie op Christus nie. Want in Hom woon die hele volheid van die Godheid liggaamlik ….”

00:00 Perspektief: Maart 2024 – kruistogte en paasstasies
01:55 Fillipynse gekruisigdes en Vredefort kruistogte
08:37 Is die woord van God nog genoeg vir ons?
10:09 Massa nagmaal en emosionele doopseremonies
13:00 Mistiese rituele teenoor geestelike lydingspad
16:15 Wat beteken dit om jou kruis op te neem?
19:20 Werke-heiligheid of besoedelde kleed?
24:40 Nuwe sakramente en boeke van die leke
27:40 Waaroor gaan Paasfees, en moet ons dit vier?

Skrifverwysings:
1 Kor 11, Kol 1:21-24, 1 Kor 1, Mark 8, Luk 14, Deut 21, Jes 65, Gal 3:1, Kol 2:6-14, 2 Tim 3:16-17, Joh 16:13-14

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.