Press "Enter" to skip to content

Wat sê die Vers: Jakobus 5: 14-15

Wat is die fokuspunt van Jakobus 5:14-15? Hoe behoort ons beproewing en siekte te sien? Hoe lyk ons geloof prakties wanneer ons siek is? Wie moet vir die siekes bid, en het die olie, salwing of ritueel ‘n spesiale krag om te genees? Wie het die gawe van genesing? Wat word met die salwing in hierdie teks bedoel?

00:00 Wat sê die vers? Jakobus 5:14-15
02:45 Verkeerde verklarings
07:05 Wat is die konteks?
11:10 Wat word met die salwing bedoel?
16:16 Konteks van boek Jakobus
18:23 Van wie kom die genesing van siekte?
21:40 Fokus – die gebed van die gelowige
23:57 Rol van ouderlinge
26:36 Siekte herinner ons aan ons sterflikheid

Skrifverwysings:
Jak 5:14-15

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.