Press "Enter" to skip to content

Wat sê die vers? 1 Petrus 3:18-20

Wat is die konteks van 1 Petrus 3: 18-20? Is daar ‘n oorgang tussen hel en hemel? Het Jesus homself fisies in die hel aan geeste gaan vertoon? Of gaan dit dalk oor lyding, vervolging en verdrukking? Wat bedoel Petrus met die prediking in die gees? Wat is ons siening van Christus en verlossing in die ou testament? Wat is die troos vir gelowiges?

00:00 Wat sê die vers? 1 Petrus 3:18-20
02:44 Wat is die verskillende waninterpretasies?
09:40 Konteks
13:30 Tema van verdrukking
16:00 Is daar ‘n oorgang tussen hel en hemel?
19:40 Waaroor gaan die prediking in die Gees?
23:50 Verkondig geregtigheid
27:15 Troos vir gelowiges

Skrifverwysings:
1 Pet 3:15-16, 2 Pet 2:5, 2 Pet 2:10, Gen 3:15, Gal 3

Aanbieders:
Jaco de Beer, Jonker Venter, Nikolaas Pienaar

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.