Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Wet en Evangelie

“Ek is die Here jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.” Watter groot genade! Die wet spreek reg en geregtigheid. Wat is die verhouding tussen wet en evangelie?

00:00 Die Wet en Evangelie
02:32 Wat is die verhouding tussen die wet en die evangelie?
14:17 Wat is die groot gebod en die groot opdrag?
31:23 Groot genade
34:11 Wet vir beskerming

Skrifverwysings:
Eks 20:1-17, 1 Joh, Rom 7, HK Sondag 44, HK Vr & Antw 2, Deut 6, Joh 21.

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Nikolaas Pienaar, Jonker Venter

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.