Press "Enter" to skip to content

Die Tien Gebooie: Die Tweede Gebod

Wat verbied God in die tweede gebod? Hoe wil God hê moet ons Hom aanbid en op watter manier? Kan ons dit met of deur enige ander mensgemaakte afbeelding of voorstelling doen? As ons ‘n verkeerde beeld van God het, sal ons Hom gevolglik ook verkeerd aanbid. Hoe reflekteer ons hedendaagse geestelike musiek en “nuwerwetse” gebruike in ons kerke eintlik ‘n valse beeld van God?

00:00 Tien Gebooie: Die Tweede Gebod
03:30 Wat is die verskil tussen gebod 1 en 2?
09:20 False beeld en eie idees van God
14:00 Boeke van die leke teenoor lewende verkondiging van die Woord
21:00 Stel ons “eie insig” gelyk aan God se openbaring?
23:00 Kinders in die kerk
25:15 Watter musiek?
28:52 God het die enigste ware beeld van Homself in Sy woord geopenbaar

Skrifverwysings:
Eks 20, 32, 33:20, Joh 4:24, Heb 1:1, 3, Jes 6, Op 5 en 6, Hand 5, HBK Sondag 35, Dortse leerreëls hfst 3/4.

Aanbieders:
Marnix Boersema, Jaco de Beer en Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.