Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Kunsmatige Intelligensie

Met watter wêreldbeskouing benader ons tegnologie en kunsmatige intelligensie – AI? Kan ons God daarmee verheerlik of is dit net sleg? Scriptura bespreek ‘n luisteraar se vraag en stelling oor AI tegnologie net inleidend om sin te maak van die punt waar ons tans daarmee trek. Daar is baie etiese vrae wat voortvloei vanaf tegnologiese ontwikkelings, en dit kan weer in die toekoms hierdie gesprek oopmaak met meer besonderhede.

00:00 Kunsmatige Intelligensie vraag/stelling
03:35 ‘n Teologie van tegnologie
12:07 Die Here gee vaardigheid, vakmanskap en insig
13:27 Wat is Kunsmatige Intelligensie?
20:13 Waak teen die gevare
23:20 Gebruik verantwoordelik
25:50 Oogmerk van die ongelowige

Skrifverwysings:
Eks 31, Gen 11.

Aanbieders:
Marnix Boersema, Jonker Venter, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.