Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Hulp vir transgender kwessies

Hoe help ons iemand wat met transgender kwessies worstel? Het jy die gevoel of ‘n innerlike stryd dat die geslag waarmee jy geskep is, nie jou ware identiteit is nie? Onthou daar is genade in die Here. Die evangelie is ons hoop en verlossing in Christus. Die Heilige Gees help ons om te breek met ons ou lewe. Soek die Here in jou stryd – vas en bid, vra God vir verlossing daarvan. Vertrou God om jou te verlos van jou sondige begeertes, want Hy is getrou aan Sy beloftes aan Sy kinders, en Hy bring herstel.

00:00 Pastoraal: Hulp vir transgender kwessies
03:30 Wat is transgenderisme?
07:20 Is dit sonde?
09:20 Die gelowige se stryd teen sonde
16:40 Nuwe liefde vir Christus dryf sondige begeertes uit
21:00 Laat jou deur die Gees lei
23:10 Heiligmaking en ewigheidsperspektief
28:00 Wat kan die kerk doen?

Skrifverwysings:
Matt 17:14-21, Gen 3:15, Ef 4, Sondag 33 – Heidelbergse kategismus Vr & Ant 115, 2 Tim 3:16,17, Matt 13.

Aanbieders: Nikolaas Pienaar, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.