Press "Enter" to skip to content

Wat sê die vers? Eksodus 21:23-25

Waaroor gaan “‘n oog vir ‘n oog en ‘n tand vir ‘n tant” regtig? Gee dit ons vrypas vir persoonlike vendettas, of is die vers vir die regeerders, om sodoende toepaslike straf toe te pas? Het ek die reg om die reg in eie hande te neem, en myself te laat geld? En hoe moet christene misdaad benader, en moet ons dit aanmeld? Kan ons wraak neem as ons te na gekom word, of moet ons die wraak aan God oorlaat? Vervul die kerk haar profetiese taak teenoor die regering? Laat ons vir alle mense bid, en veral vir die regeerders, om reg en geregtigheid van God te smeek.

00:00 Wat sê die vers?
00:56 Eksodus 21:23-25 voorlesing
01:56 Misbruik van die vers?
08:18 Wat is die konteks?
12:14 Wat openbaar die vers van God?
14:00 Wat is die implikasies vir vandag?
15:15 Profetiese taak van die kerk teenoor die regering
19:00 Bid vir alle mense
20:40 Getuienis in die samelewing
24:08 Regverdige dissipline vir kinders

Skrifverwysings:
Eks 21:23-25, Matt 5:17, Deut 4:2, Deut 19, Lev 24:17, 1 Tim 2

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer, Nick Pienaar

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.