Press "Enter" to skip to content

Gebed: Die Afsluiting

Hoe sluit ons die Onse Vader gebed af? “Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid, tot in ewigheid.” Aan God behoort die koninkryk. Aan God behoort die krag. Aan God behoort al die heerlikheid. Ons bid dit alles van God, omdat Hy as Skepper en Koning, mag oor alles het, en omdat Hy aan ons alle goeie dinge wil en kan gee. Daarom sal ons Sy heilige naam vir ewig prys, en Hom alle eer gee. Alle heerlikheid kom Hom toe.

00:00 Gebed 11: Die afsluiting
02:20 Doksologie
10:45 Gepas vir liturgiese gebruik
13:00 Aan wie behoort die koninkryk?
18:55 Gebed begin met “Laat U koningryk kom”
20:38 Aan wie behoort die krag?
24:18 God WIL gee, Hy KAN gee
26:35 Aan U alle heerlikheid en eer
28:08 Hoekom aanbid ons God?
32:21 Oproep tot die kinders van God

Skrifverwysings:
Matt 6, Rom 10:12; 2 Pet 2:9, Joh 14:13; Jer 33:8-9; Ps 115:1, 2 Kor 1:20; 2 Tim 2:13, 1 Kron 29, Fil 2:9-17, Joh 14:13-14, Jer 17:5, Ps 121, Ef 3:20, Hand 17:28, Op 4:10

Aanbieders:
Jaco de Beer, Marnix Boersema, Jonker Venter

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.