Press "Enter" to skip to content

Gebed: Lei ons nie in die versoeking nie

Gelowiges is daagliks in ‘n geestelike stryd gewikkel teen bose magte in die lug, teen die wêreld en teen die vlees.  Hoe kan ons staande bly?  Die sesde bede, “Lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die bose”, is eerstens ‘n erkenning van wie ons is voor God, en tweedens ‘n pleidooi dat ons swak en hulpeloos is sonder die Heilige Gees se krag. 

00:00 Gebed: Lei ons nie in die versoeking nie
02:30 Wat is die verskil tussen versoekings en beproewings?
08:00 Gelowiges is in ‘n geestelike stryd gewikkel
09:09 Drie doodsvyande – satan, die wêreld en die vlees
13:40 Tot watter mate is die wêreld ons vyand?
18:10 Die begeerlikhede van die vlees
20:46 Wie is ek regtig voor God?
21:55 Ons is verlos in Christus
24:10 Erkentenis van verdorwenheid en pleidooi van swakheid

Skrifverwysings: HBK Vr & Ant 127, Jak 1:2-3 en 12-17, 1 Kor 10:13, Gal 5, Ef 6, Openbaring, Rom 6, Ps 61

Aanbieders: Jan-Louis Lee en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.