Press "Enter" to skip to content

Gebed: Laat U naam geheilig word

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In die vyfde episode van Scriptura se gebedsreeks, in die eerste bede van die Onse Vader gebed (Mattheus 6:9-13), word God se naam heel eerste geplaas,en dus is hierdie gebed ook in lyn met die eerste gebod van die tien gebooie. Wat beteken dit om te bid “Laat U naam geheilig word”? Hoe openbaar God homself aan ons? Waarom moet juis die naam van God geheilig word? Jesus het God verheerlik, en Hy is self deur God verheerlik. Gelowiges ontvang die genade om God drie-enig ook reg te ken en te aanbid.

00:00 Eerste bede – Laat U naam geheilig word
03:20 Wat beteken “Laat U naam geheilig word”?
14:03 Ken God soos geopenbaar in Sy woord en deur Sy Gees
18:00 Die naam van die Here
22:50 Eer God in alles
26:20 Laat … U naam … geheilig … word
29:20 Heilige Gees se werking en geloofsgehoorsaamheid
30:30 Praktiese riglyne vir gebed
32:40 Eerste bede is in lyn met die eerste gebod

Skrifverwysings:
Mat 6:9-13, Luk 11;1-4, HBK Vr en Ant 122, Joh 17:1-8, Eks 3:13-14, Eks 33, 34, Rom 9, Jes 6, Ps 19:2-3, Ps 138:2, Kol 3, Gal 5

Aanbieders: Jaco de Beer, Jonker Venter, Marnix Boersema

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.