Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Augustus 2022

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Scriptura bespreek twee baie ernstige sake van die afgelope tyd op hierdie perspektief episode van Augustus 2022, naamlik Noordwes Universiteit Potschefstroom kampus se geslagsbewustheidsweek en verrigtinge in terme van geslagtelikheid en “diversiteit”. En tweedens, die groot pornografie krisis wat Suid-Afrika nou in die gesig staar waarin kinders so jonk soos vyf jaar alreeds vir pornografieverslawing behandeling ontvang. Wat kan ons as ouers doen om ons kinders voor te berei en op te lei om al die aanslae van die satan teen te staan, want “liefde laat nie die leuen toe nie”, sê Marnix Boersema.

00:00 Perspektief: Augustus 2022
01:54 NWU Potchefstroom kampus geslagsbewustheidsweek
07:20 Seksuele “diversiteit” en geslagsverwardheidsontploffing?
11:00 Hoe berei ek my kind voor vir hierdie kwessies?
13:00 Pornogreep op kinders
16:20 Hoe het God geslagte geskape?
20:15 Wat is die negatief van tegnologie in kinders se hande?
22:35 Toerusting en opleiding
28:00 Bybelse korrektief vir gesonde seksuele verhoudings
31:15 Wat is die werklike probleem?

Skrifverwysings:
Genesis, 1 Korintiers 6, Ef 6:4, Deut 6, Spreuke, Hooglied 3:5

Ander bronne:
https://www.scriptura.co.za/2021/04/luisteraarsvrae-hoe-beskerm-ek-my-kind-teen-pornografie/

Aanbieders: Marnix Boersema, Jan-Louis Lee

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.