Press "Enter" to skip to content

Gebed: Hoe en wat bid ons?

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In Hebreërs 11:6 lees ons: “…hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek.” God eis dus gebed van ons, omdat Hy ons die Heilige Gees en alle goeie dinge wil gee. Thomas Watson het gesê: “Prayer, as it comes from the saint, is weak and languid but when the arrow of a saint’s prayer is put into the bow of Christ’s intercession, it pierces the throne of grace.”

00:00 Hoe en wat moet ons bid?
05:35 Wat moet ons gesindheid in gebed wees?
09:33 Wat leer die kategismus?
14:40 Oorhoofse struktuur van kategismus
21:24 Hoe moet ons bid?
28:13 Waar pas die Middellaar / Heilige Gees in?
32:12 Wat moet die inhoud van ons gebed wees?
36:05 Wat mag ons, en wat mag ons nie bid nie?

Skrifverwysings:
Heidelbergse kategismus, Heb 4 en 11:6, Luk 11, Rom 8, Open 8, 1 Tess 5:17, Ps 103, Matt 6:33

Aanbieders:
Jonker Venter, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.