Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Praktiese wenke vir Evangelisasie

Vandag se luisteraarsvraag: “Hoe kan jy plaaslik evangelisasie doen? Veral op soek na praktiese hulp en raad vir lidmate en predikante.”  Die Scriptura span antwoord die vraag deur twee maniere van evangelisasie te bespreek, naamlik organiese en georganiseerde evangelisasie.

00:00 Luisteraarsvraag: Praktiese wenke vir Evangelisasie
03:17 Organiese evangelisasie
13:15 Evangelisasie is ‘n roeping vir alle gelowiges
20:44 Deel die evangelie en maak dissipels
22:40 Praktiese raad vir individue
41:45 Georganiseerde evangelisasie van kerke
45:30 Raak betrokke in jou gemeenskap
52:40 Nooi die publiek uit

Skrifverwysings:
Fil 4:2-6, Rom 1:16-17, Fil 1, Ef 4

Kursus: http://solafive.co.za/evangelisasie-kursus/

Skakel na Ray Comfort, Living Waters:
https://www.livingwaters.com/read/
https://www.livingwaters.com/watch/

Ander episodes:
https://www.scriptura.co.za/2021/05/wat-is-die-evangelie/
https://www.scriptura.co.za/2018/09/verkondig-altyd-die-evangelie-en-gebruik-woorde-as-dit-nodig-is/
https://www.scriptura.co.za/2018/06/genesis-grondslag-van-die-evangelie/
https://www.scriptura.co.za/2022/01/die-koste-van-dissipelskap/

Aanbieders: Jaco de Beer, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.