Press "Enter" to skip to content

Perspektief: April 2022

powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.

Scriptura bespreek Disney se jare lange veldtog om seksuele verwarring en sonde te normaliseer. Hul LGTBQ agenda is onthul en bevestig dat hulle die leuen ondersteun en bevorder, ten koste van die siele van ons kinders. Wat staan ouers te doen? Verder kyk Scriptura na die transaksie waarin Elon Musk die sosiale media platvorm, Twitter, koop. Hy wil dit transformeer om totale onbeperkte vryheid van spraak te bevorder. Wat hou vryheid van spraak vir die christen in, en wat is die moontlike slaggate?

00:00 Perspektief April 2022
01:20 Florida stop seksuele onderrig vir kinders onder 10
03:00 Disney erken LGTBQ agenda openlik
11:38 Vermaak wat God verafsku
22:10 Heers oor jou slimfoon, tegnologie en TV
23:30 Elon Musk koop Twitter
27:00 Wat is vryheid van spraak vir die christen?
31:45 Wysheid oor vryheid van spraak

Skrifverwysings:
Kol 2:1-4, Ps 19, Ef 4

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Jaco de Beer, Jonker Venter

Be First to Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.