Press "Enter" to skip to content

Ons hoop in Christus – Ons hemelse seëninge

powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.

Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Efesiërs 1:3-14 bevestig vir ons dat ons hoop in Christus vas staan, maar ook dat al die geestelike seëninge vir ons gegee is.

00:00 Ons hoop in Christus
02:50 Efesiërs 1:3-14 geestelike seëninge
15:15 God het ons begenadig in Christus
23:30 In Christus het ons die verlossing deur Sy bloed
37:57 Toebedeel met ‘n erfdeel en beseël
43:00 Wat is ons sekerheid?
45:49 Ons behoort aan die Here

Skrifverwysings: Ef 1:3-14, Matt 6, Heidelbergse Kategismus Sondag 1, Fil 1:6, Deut 7:6, Jes 40:1-3, Rom 6, Kol 2, Joh 15, Ps 43, Matt 7, 1 Kor 12:9, Rom 5.

Aanbieders:  Jonker Venter, Jaco de Beer

Be First to Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.